True North Journey - Kursusse
True North Journey
bied tans 3 kursusse aan; Quest I, II en III. Spesifieke areas van
manwees word bespreek en fokus om mans se volle potensiaal en doel te
bereik.
Die Quest reeks is reeds die afgelope
paar jaar bygewoon deur meer as 'n 1000 mans van alle ouderdomme.
Die kursus leier is Neville Goodchild en word aangebied by Lewende Woord Bloemfontein se perseel (Oorkant Pretty Gardens in Langenhovenpark).
Kursusse word jaarliks aangebied en vanweë die temas hoef jy dit nie in volgorde te doen nie.